Die buffelbul van InyathikhuluEbook

Die buffelbul van InyathikhuluEbook

Le prix initial était : 3.49 €.Le prix actuel est : 1.05 €.

Die storie van Lorrie Sullivan en die veearts dokter Luca Willemse. Luca is ‘n bietjie van ‘n wilde veearts. Hy het ‘n draai in ‘n hele paar boeke gemaak. Maar hierdie is sy storie. Hy word binnekort vyf en vyftig en hy is ‘n geswore alleenloper. Hy het ook nie kinders nie. Sy kinders is die buffeltjies wat hy deur middel van KI maak. Lorrie kom in Suid-Afrika aan om hier te bly. Sy wil weer bande bou met haar pa wat sy jare gelede laas gesien het. En dan gaan sy ‘n youtube kanaal begin om alles wat sy…

Passer à la caisse
SKU: LHHVGUI9925095076030
Category:

Description

Die storie van Lorrie Sullivan en die veearts dokter Luca Willemse. Luca is ‘n bietjie van ‘n wilde veearts. Hy het ‘n draai in ‘n hele paar boeke gemaak. Maar hierdie is sy storie. Hy word binnekort vyf en vyftig en hy is ‘n geswore alleenloper. Hy het ook nie kinders nie. Sy kinders is die buffeltjies wat hy deur middel van KI maak. Lorrie kom in Suid-Afrika aan om hier te bly. Sy wil weer bande bou met haar pa wat sy jare gelede laas gesien het. En dan gaan sy ‘n youtube kanaal begin om alles wat sy hier sien en beleef af te neem. Om verlief te raak is nie deel van haar beplanning nie.

Avis

Il n’y a pas encore d’avis.

Soyez le premier à laisser votre avis sur “Die buffelbul van InyathikhuluEbook”

Votre adresse e-mail ne sera pas publiée. Les champs obligatoires sont indiqués avec *

Related products